D2 Sea Lodge
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
D2 Sea Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel in 'n kompleks in Umhlanga. Die kompleks is gerieflik naby Umhlanga se hoofstrand en restaurante.
Die woonstel met lugversorging het slaapplek vir 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 3 badkamers en beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond. Die woonstel beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die woonstel beskik oor 'n patio met tuin-uitsigte.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike buiteswembad en braaigeriewe wat gaste welkom is om te gebruik.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Karyn Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 184
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 28 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink D2 Sea Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang