Da Gama 44
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Da gama Street, Da Nova, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Da Gama 44 is 'n bekoorlike eenheid geleë op die eienaar se eiendom sentraal geleë naby Life Bayview Hospitaal in Mosselbaai.
Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ideaal vir sakereisigers of 'n oornagverblyf. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kamer het oorgenoeg kasspasie met 'n waaier en beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Kontinentale ontbyt is ingesluit en gaste het toegang tot gratis WiFi. Dié eiendom is omhein en bied veilige parkeerplek op die perseel.
Geen rook word in die kamer toegelaat nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wilidia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 44 Da gama Street, Da Nova, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Da Gama 44 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Da gama Street, Da Nova, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang