Da Gama Guest Room
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Da Gama Street, Fraaiuitsig, Kleinbrak River, Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Da Gama Guest Room vorm deel van die eienaar se huis in Klein-Brakrivier, Mosselbaai. Die gastekamer is ideaal vir 'n paartjie, sakereisiger of enkelreisiger wat op soek is na gerieflike oornagverblyf op die Tuinroete.
Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens of 'n koninggroote-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook genoeg kasspasie, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die kamer is met 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die glasdeure lei na 'n stoep met 'n piekniektafel en 'n sambreel. 'n Lapa met 'n vuurput en braaigeriewe is op versoek beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 30 Da Gama Street, Fraaiuitsig, Kleinbrak River, Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink Da Gama Guest Room het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Da Gama Street, Fraaiuitsig, Kleinbrak River, Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang