Da Heim Guest House
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Winkle Way, Sunset Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Da Heim Guest House bied gastekamers en selfsorgwoonstelle en is in Sunset Beach, Kaapstad geleë. Die gastehuis is ideaal geleë binne 150 m vanaf die strand, en naby ander geriewe in die area.
Verblyf by Da Heim Gastehuis beskik oor 5 individueel versierde woonstelle. Elke woonstel beskik oor 'n privaat badkamer; elke woonstel het 'n goed toegeruste kombuis of 'n kombuisie met basiese toebehore soos 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof en 'n verskeidenheid breekware en toebehore om te gebruik.
Een van die woonstelle spog met 'n eksklusiewe dak-sitarea. Die gastehuis bied 'n gemeenskaplike 25-meter-sonverhitte swembad, gratis WiFi-internettoegang, 'n wasarea en parkeerplek van die straat af vir voertuie.
Boonop is Da Heim Guest House binne 13,5 km vanaf Kaapstad se middestad geleë, en binne 25,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 10 Winkle Way, Sunset Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Winkle Way, Sunset Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang