Successfully reported

Da Rooms Accommodation

Gastehuis

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 138 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.0
Veiligheid
4.1
Sharyn V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ek het my naweek daar baie geniet. Dis baie rustig, veral ek wat so baie werk. Ja natuurlik! Ek sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacomien F
1 nag
5.0
Jul 2025

Veilig en gemaklike kuier, vriendelike en professionele ontvangs. Ek het lekker gebly! Elize was vriendelik en hulpvaardig, die omgewing was veilig, netjies, stil en skoon, bed gemaklik. Alles was heel en het gewerk. Ek sal definitief weer by hulle oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Rustig en baie sentraal geleë. Dit was 'n werksbesoek vir 2 van ons manlike kollegas. Hulle het die verblyf baie geniet en dit was lekker sentraal en hulle kon stap na die winkel waar hulle gewerk het. Hulle is vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Very pleasant. The rooms ticked all the boxes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kenan A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Quiet, felt like home. Friendly and excellent service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Was fantasties. Dankie, ja, die aankoms, die gasvrou was baie behulpsaam. Sal weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Pleasant, relaxing, enjoyable. Very relaxed and comfortable, easily accessible and close to town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzann B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Good. It was good; it was just very cold. No aircon facilities or an electrical blanket would have been nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Salomia H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Lekker rustig en ontspannend. Da Rooms is 'n heel rustige slaapplek en gasvrou was baie mooi ontvang, was gedurig sigbaar en het seker gemaak almal is veilig. Lekker ontbyt gehad. Dankie Da Rooms, ons kom gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 138

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Church Street, Worcester, 6849, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8cedc8ad195bdfff6f0eeb13e632e2bc92e6d20cf5139fe89db0e97794ff78a3a54550aa5e538dcd5447c51192a7db408e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 138 5 1 4 37 Church Street Worcester 6849 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -33.640456 19.448505
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang