Successfully reported
+32

Da Rooms Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Church Street, Worcester, 6849, Wes-Kaap
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Da Rooms Accommodation bied gastehuisverblyf in 3 huise en is in Worcester se historiese Kerkstraat geleë, omring deur pragtige berge. Binne stapafstand vanaf winkels en restaurante.

Da Rooms en Da House is albei 5 slaapkamer gastehuise. Elke gastekamer het slaapplek vir 2 mense. Gaste van die Da Rooms kan 'n klein kontinentale ontbyt geniet, terwyl gaste in Da House 'n gedeelde gemeenskaplike kombuis het vir maaltydvoorbereiding. Die Du Toit-huis bied slaapplek aan 6 gaste in 2 slaapkamers en het 'n kombuisie met selfsorggeriewe.

Worcester is die grootste dorp in die Wes-Kaap se binnelandstreek en bied 'n idilliese ontvlugting weg van die frenetiese stadslewe. Worcester lê op die hoofroete na en van Kaapstad, Johannesburg en Gqeberha (Port Elizabeth) en vorm 'n ideale oornagplek met talle wynkelders, geskiedkundige besienswaardighede en 'n reeks opwindende aktiwiteite wat aangebied word.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 138 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.0
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Sharyn V
Saam met lewensmaat
5.0
Ek het my naweek daar baie geniet. Dis baie rustig, veral ek wat so baie werk. Ja natuurlik! Ek sal enige tyd weer gaan.
Sep 2025
Jacomien F
5.0
Veilig en gemaklike kuier, vriendelike en professionele ontvangs. Ek het lekker gebly! Elize was vriendelik en hulpvaardig, die omgewing was veilig, n...
Sien meer
Jul 2025
Dalene O
Besigheidsreis
5.0
Rustig en baie sentraal geleë. Dit was 'n werksbesoek vir 2 van ons manlike kollegas. Hulle het die verblyf baie geniet en dit was lekker sentraal en ...
Sien meer
Mei 2025
Johan K
Besigheidsreis
5.0
Very pleasant. The rooms ticked all the boxes.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Kenan A
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet, felt like home. Friendly and excellent service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 138

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 37 Church Street, Worcester, 6849, Wes-Kaap
  • Gaste dink Da Rooms Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Church Street, Worcester, 6849, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8cedc8ad195bdfff6f0eeb13e632e2bc92e6d20cf5139fe89db0e97794ff78a3a54550aa5e538dcd5447c51192a7db408e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 138 5 1 4 37 Church Street Worcester 6849 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -33.640456 19.448505
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang