Daai Plek Holiday Home
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 61 Via Verbena, Veld en Vlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Daai Plek is 'n heerlike vakansiehuis om by te kom ontspan. Dis perfek vir groot gesinne. Ons is jammer dat geen partytjies en musiek toegelaat word nie.
Die selfsorghuis bestaan uit 3 gerieflike slaapkamers en 2 badkamers waarvan 1 en suite is. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis, 'n gerieflike sitarea met DStv, 'n lapa met braaigeriewe en 'n swembad. Daar is ook 'n selfsorgwoonstel met 1 slaapkamer, 'n en suite-badkamer, DStv en 'n kombuisie.
Richardsbaai is die perfekte plek vir visvang, voëlkyk, branderplankry, swem, kanovaart asook 'n paar wonderlike ritte in en om Richardsbaai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 99
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 61 Via Verbena, Veld en Vlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Daai Plek Holiday Home het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 61 Via Verbena, Veld en Vlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang