Daai Plekkie in die Weskus
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1 Beach Road, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Daai Plekkie in die Weskus Hotel is in 'n rustige toevlugsoord in die skilderagtige kusdorpie Jacobsbaai, Wes-Kaap, geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf. Dit is die perfekte plek om te ontspan, te herlaai en weer met die natuur te verbind.
Die gastehuis beskik oor ses pragtig gemeubileerde kamers wat elk toegerus is met 'n slim-TV, gratis WiFi, 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, kaggels en yskassies.
Buite bied die eiendom ekstra sitplek buite met asemrowende uitsigte oor die see.
Veilige parkeerplek is beskikbaar vir alle gaste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mariza Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 75
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 1 Beach Road, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink Daai Plekkie in die Weskus het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1 Beach Road, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang