Successfully reported
+57

Dabchick Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 De Berg Road, Palmietfontein Farm, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 180 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Dabchick Cottage is 'n knus selfsorgkothuis geleë op Palmietfontein-plaas net buite Dullstroom. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n rustige wegbreek saam met familie en vriende, aangesien hierdie kothuis pragtige uitsigte oor die omliggende plaas bied.

Hierdie kothuis kan gemaklik 4 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis toegerus met 'n tweeplaatstoof en mini-oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit die kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met DStv.

Buite is daar 'n oordekte houtdek met sitplek en 'n Weber-braai wat 'n heerlike plek is vir beide 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie. Die damme is goed voorsien, en visvang is op 'n vang-en-vrylaat-basis.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Stefan K
Gesin met klein kinders
5.0
Peace and quiet - wonderful. It was a nice tranquil stay, secluded from everyone else, and genuinely a good place to get some well-dese...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Rene F
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, gerieflik, pragtig. Ons het baie lekker geslaap. Die cottage is afgesonder, gerieflik ingerig, net groot genoeg vir 2 of 4 mense. Hout is ger...
Sien meer
Mei 2025
Christine J
Gesin met klein kinders
5.0
Quick getaway in the mountains with gorgeous views! Our stay was cosy, peaceful and remote.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Joey S
Gesin met tieners
5.0
Pragtige uitsig. Baie stil. Kos vir die siel. Ons het baie lekker gekuier en die omgewing geniet. Dit is waarlik 'n stukkie goud en vol toegeruste een...
Sien meer
Okt 2024
Chris S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike naweek gewees, sal weer by Dabchick Cottage bly. Ons het heerlik gekuier - daar was genoeg hout vir die kaggel en die verwarmer in die slaapk...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 265

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 1 De Berg Road, Palmietfontein Farm, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Dabchick Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 180
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 180
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 De Berg Road, Palmietfontein Farm, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc14c40ffa550f7ecc030aa92d6a896a176d8f3c51193c13bcb01d07716f289d3b60d7309bffc8cecfe9f5842c838f759faa7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 1 De Berg Road Palmietfontein Farm 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3714 30.135084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang