Successfully reported
+62

Berryfields

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Palmietfontein, Off the R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Berryfields is op 'n werkende plaas in die Dullstroom-platteland geleë en bied gaste 'n pragtige en rustige verblyf.

Hierdie huis is geskik vir 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die ander 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die 2 badkamers is elk toegerus met 'n bad, stort en toilet. Ander geriewe sluit in 'n kombuis met 'n mikrogolfoond, yskas en oond, 'n sitkamer en eetkamer, en braaigeriewe.

Gaste kan gebruik maak van die piekniekplekke, rondstap op die plaas of na die dam. Ander geriewe op die perseel sluit in voëlkyk, fietsry, bergfietsry, en 'n visvangdam is binne 10 minute se stap of 3 minute se ry vanaf die kothuis geleë en is vir die uitsluitlike gebruik van die gaste. Die damme is goed voorsien, en visvang is op 'n vang-en-vrylaat-basis. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Doeltreffende aktiwiteite in die omgewing sluit in perdry en tennis.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 265

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Farm Palmietfontein, Off the R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Berryfields het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Palmietfontein, Off the R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8a0e137d5ac459ad4ee08a0714d5c737fbb6e91e17a93c19075928695508839898e04f5eca40604dc05806ecf33444cb7ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense 48 5 1 5 Farm Palmietfontein Off the R540 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.37143853153 30.135139996462

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang