Daddys Dream
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Langeberg Street, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Daddy's Dream, 50 km wes van Mosselbaai, aan die voet van die Langeberge in Albertinia, is 'n knus en intieme selfsorghuis wat ideaal is vir paartjies wat op soek is na 'n rustige verblyf.
Hierdie pragtige eiendom het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer, asook 2 kinderbeddens beskikbaar op versoek. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n toilet en stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n tweeplaatstoof-oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, asook eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n sitkamerstel, 'n ontbyttoonbank met stoele en 'n platskerm-TV. Gaste het toegang tot Wi-Fi.
Buite het gaste toegang tot 'n patio met 'n koffietafel en sitplek, asook braaigeriewe. Veilige en skadu parkering. Gaste wat op soek is na die buitelewe het 'n wye verskeidenheid doendinge wat die area bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Langeberg Street, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
- Gaste dink Daddys Dream het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Langeberg Street, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang