Dai Heka Gastehuis
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Hope Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 080R972 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hierdie instansie in Strand is die ideale keuse vir beide sake- en vakansiereisigers. Hierdie gastehuis is 'n merkwaardige instansie wat 'n aangename ervaring bied aan alle gaste en besoekers. Die gastehuis is 3 km vanaf Busamed en Cura Daghospitaal geleë.
Al 7 privaat en suite-eenhede is direk toeganklik vanaf openbare areas en ontwerp met kunstige aandag aan detail. Dai Heka bied veilige en eksklusiewe kamers, elk met sy eie kenmerkende voorkoms en atmosfeer. Elke slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte- of koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Daarbenewens beskik die kamer oor 'n lessenaar, 'n kombuisie toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, induksieplaat, 'n broodrooster, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die slaapkamer het ook 'n platskerm-TV met gedeelde DStv, en gratis WiFi is ook beskikbaar. Sommige kamers het uitsigte oor die koi-dam, en ander het direkte toegang tot die gemeenskaplike swembadarea. Beurtkrag is nie 'n probleem nie, aangesien die eiendom toegerus is met 'n groot sonkragstelsel.
Daar is gemeenskaplike braaigeriewe, 'n volledig toegeruste kombuis, wasgoeddiens teen 'n ekstra koste, en eetareas binne en buite. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 21 Hope Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Dai Heka Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Hope Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang