Successfully reported
+13

Daisy Cottage @ Peace Corner

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 678 Janson Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Daisy Cottage @ Peace Corner skuil in 'n voormalige melkskuur in die hartjie van Dullstroom. Die kothuis is gerieflik naby die dorpie, waar gaste die volle plattelandse leefervaring kan kry.

Die oulike kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n houtkaggel, ideaal vir gesellige aande nadat jy die dorpie verken het. 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe word deurdag voorsien.

Buite kan gaste die tuin-uitsig en braai-area geniet terwyl hulle die rustige atmosfeer geniet. Die kothuis is 2,5 km vanaf Dullstroom Natuurreservaat en 2,8 km vanaf Suikerboskop Fort.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Anina V
Saam met vriende
5.0
Baie mooi plek en oulik versier. Sterk aanbeveel. Veilige parkering vir motors. Baie mooi plek. Baie mooi skoon en alles wat nodig is, was beskikbaar....
Sien meer
Mei 2025
Rinelda V
Saam met lewensmaat
5.0
Die diens was uitstekend en woonstel baie netjies. Baie dankie vir 'n lekker bly! Ons het baie lekker gebly.
Feb 2025
Richard B
Saam met lewensmaat
4.8
Die verblyf is definitief waarde vir geld. Die geriewe is meer as voldoende vir selfsorg met baie goeie diens. Daar was nie een oomblik se kommer oor ...
Sien meer
Sep 2024
Wian E
Saam met lewensmaat
4.4
Snoesig. Skoon. Warm. Baie lekker. Heel tevrede.
Feb 2025
Angelique D
Saam met lewensmaat
4.0
Rustig en netjies. Dit was baie aangenaam.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 107

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 678 Janson Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Daisy Cottage @ Peace Corner het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 678 Janson Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e308e4cefc5b2bd88db9698c2cd8b241d1e8be83ed8b045843e8964436992d54ab9e2bdf2a69fff29a6048444f00beac53e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 678 Janson Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.413934995932 30.108123421669

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang