Daisy Cottage @ Peace Corner
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 678 Janson Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Daisy Cottage @ Peace Corner is in 'n ou melkstoor in Dullstroom. Hierdie kothuis is naby die dorp.
Dié bekoorlike kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n rusbank, kaggel, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Buite is daar 'n uitsig oor die tuin en braai-area. Die kothuis is 2,5 km vanaf Dullstroom-natuurreservaat en 2,8 km vanaf Suikerboskop Fort.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Adriaan Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 108
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 678 Janson Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Daisy Cottage @ Peace Corner het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 678 Janson Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang