Successfully reported

Comfort Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Johandri D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Lieflike skoon en mooi selfsorg-huisie. Lieflike plekkie met alles wat jy benodig. As groep het dit ook baie lekker vir ons gewerk om die spasie te deel. Ons sal graag weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Vreugde, vrede en vol gemoed. Fantasties. Ek was in die wolke oor die platespeler en plateversameling. Trip down memory lane.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan K
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Rustige, gerief! Tuiskoms in pragtige dorpie. Dit was 'n baie groot bederf! Baie dankie! Die huis is gerieflik en baie besonders gemeubileer. So lekker rustig en goed toegerus. Heerlike kuier, ons sal graag volgende keer langer wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2025

Pragtige ou huis in ’n lieflike dorp. Pragtige ou huis in ’n lieflike dorp. Ons het heerlik gebly en sal graag langer wil terugkom, al het ’n paar donkies ongelukkig hul pad na die tuin gevind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eska M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Perfek. Ons het heerlik gebly! Die kothuis is pragtig en silwer skoon! Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Frans D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2025

Baie mooi huis. Skoon en netjies. Goeie, moderne geriewe. Lekker kuierplek buite. Baie besondere plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marie-ann P
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

One of my best stays ever. Beautiful interior decorations, French-style garden. Friendly welcome. Comfortable beds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Konrad M
1 nag
5.0
Apr 2024

Karoo gasvryheid. Smaakvolle dekor, skoon, netjies, rustige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Gasvry en pragtige huis. Baie oulike huis! Alles wat jy nodig het en meer! Ons is baie vriendelik ontvang en alhoewel ons hierdie keer net een nag gebly het, sal ons volgende keer beplan om langer te bly. Heerlike groot erf vir honde om bene te rek na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rèné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 3 600
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 371 New Road Nieu-Bethesda, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd2e489f95b63352f9b7fb8c547a1f520321c0aa3af634bbaac3e48c2dcc2f287d08e2e3ffc2faf95ac9a4c211b24447c82a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 Plot 371 New Road Nieu-Bethesda Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.866474650027 24.552009284656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang