Successfully reported

Daisy Country Lodge

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Caryn B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Stop looking, Daisy Country Lodge is perfect - just book it! Stunning stay at Daisy Country Lodge - old-fashioned, generous hospitality from the moment you arrive. We were only here for one night and wished our stay was longer!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madre
Daisy Country Lodge
Good day Thank you for the nice feedback and also for staying here in the flower time. See you soon again. Blessings Madre and team

Jan F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Baie gasvry, goeie verblyf in ruim kamers en heerlike ontbyt. Het oornag terwyl ons blomme gekyk het in die omgewing. Baie netjies met ruim spasie en alle benodighede. Ontbyt was heerlik met groot verskeidenheid. Baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madre
Daisy Country Lodge
Goeie more Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was wonderlik om julle hier by ons te hê. Ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te sien. Groete Madre en span

Tenille H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Absolutely beautiful. Such a beautiful place. The upgrade to the outside area is amazing. The breakfast was divine and everybody is so friendly! Absolutely loved every minute of our stay! Thank you Daisy Country Lodge, absolutely perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madre
Daisy Country Lodge
Good day. Thank you for the beautiful review; we appreciate it. It was an absolute pleasure to have you here with us. Hopefully, we will see you again in the near future. Regards, Madre and team

Francois D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Perfect. Amazing stay. Everything was perfect and the hosts were super friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madre
Daisy Country Lodge
Good day. Thank you for the beautiful review, we appreciate it. It was an absolute pleasure to have you here with us. Hopefully, we will see you again in the near future. Regards, Madre and team

Robert C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Lieflik! Ons verblyf by Daisy was fantasties. Madre was super helpvol en het gegaan om ons weg te neem ete by die restaurant te gaan haal na ons lang reis. Ons sal enige tyd weer by Madre en Daisy bly en ook vir vriende en travellers in die Noord-Kaap aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madre
Daisy Country Lodge
Goeie middag Baie dankie vir die pragtige woorde. Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang. Ons hoop om julle weer hier te sien in die toekoms. Groete en seën Madre en span

Wessel W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Aangenaam. Diens was vriendelik en verblyf van goeie kwaliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Madre
Daisy Country Lodge
Goeie more Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was 'n groot plesier om julle hier by ons te kon hê. Hoop om julle weer te sien. Groete Madre en span

Yvette R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlike, gemaklike oorslaap plek. Lekker oorslaap plek vanaf Kathu. Heerlike wyn by aankoms. Madre was baie gaaf om ons kos te bestel en op te tel! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madre
Daisy Country Lodge
Weereens dankie vir die kuier by ons. Vertrou ons sien julle binnekort weer. Mag 2025 geseend wees vir julle as gesin. Alle seën Madre en span

Luzanne L
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Wonderlike soos altyd ️️️️️. 10 uit 10! Baie dankie vir alles. Pragtige, skoon en mooi kamers. Dankie vir die moeite met die braai en dat julle alles gereël het na ons die lang pad tot daar gery het. Voorwaar elke ster werd. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madre
Daisy Country Lodge
Baie baie dankie vir die kuier by ons. Was lekker om julle te ontvang. Sien julle binnekort weer. Geseende 2025 en alle voorspoed. Madre en Daisy span

Corrie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Kom elke keer weer terug na Daisy Country Lodge. Bly altyd baie lekker by Daisy Country Lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madre
Daisy Country Lodge
Goeie middag Baie dankie vir julle kuier by ons. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Hoop om julle weer te sien. Groete en seën

Alwyn B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Vriendelik ontvang, blyplek skoon en netjies, ontbyt baie lekker. Ek kom weer. Soos die vorige keer, weer baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madre
Daisy Country Lodge
Goeie more Baie dankie vir die mooi woorde en terugvoering. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Sien uit na julle volgende kuier. Groete en mooi bly, Madre en span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Madre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sect 25 of the farm, Biesjesfontein, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57f58074789e1ac55f51c0a70662061130946f85a5fa5bacc8cf303c664b17ee0287ecbec8a2b918b80ce046a42d495bb272?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 Sect 25 of the farm Biesjesfontein 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.700597377707 17.882351875305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang