Successfully reported

Daisylaan 930 Leeupoort

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Emsie P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Fantastiese verblyf, rustig in die bos. Ek sal Daisylaan enige tyd aanbeveel. Alles is netjies en skoon en goed versorg. Die eienaars het uit hul pad gegaan om dit gerieflik vir ons te maak. Heerlike kuierplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Daisylaan 930 Leeupoort
Emsie, dit was lekker om julle daar te hê. Kom kuier gerus weer by Leeupoort. Ons sien uit na 'n volgende kuier van julle. Groete, Pim & Ina

Lizette B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Heerlik en pragtige plek. Baie lekker, kombuis was baie goed ingerig, lugversorging in elke kamer. Alles wat jy nodig het, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Daisylaan 930 Leeupoort
Hi Lizette, ons is bly julle het ons huis so geniet. Dit was vir ons lekker om mense soos julle daar te hê. Ons sien uit na julle volgende kuier! Groete, Pim & Ina

Chantel B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Value for money. We loved our stay so much. Will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greg K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Jan 2025

Disappointing. - We checked in at 15:30. The owner did not inform us beforehand that the power had been off since 3 AM (we could have made provisions or perhaps rescheduled). The listing mentions that loadshedding provisions are in place, but there was no generator or inverter for guests. The rules suggest bringing torches and candles, but this did not help with the cold showers, cold jacuzzi, or excessive heat. The host did not refill the gas for the stove. A toothbrush was left in the bathroom and a shirt in the cupboard, which suggests the unit was not cleaned properly. There were also a lot of cockroaches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Chantelle N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Rustig, mooi en ons kinders het dit so geniet. Dit was so mooi en rustig, die huis was baie netjies en het alles wat 'n mens benodig vir 'n tydjie weg. Vreeslik veilig en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Daisylaan 930 Leeupoort
Hi, dit was 'n plesier om met Chantelle te werk. Sal enige tyd haar weer wil verwelkom in my huis. Vriendelike groete, Ina

Lenta P
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Fantasties en heerlike naweek! Heerlik om te gaan ontspan in die natuur. Pragtige huis, groot en gerieflik, baie netjies in en buite om die huis. Jaccuzi was 'n pluspunt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Daisylaan 930 Leeupoort
Lenta, dit was lekker om julle in ons huis te hê. Kom kuier gerus weer. Groete, Ina

Ewoud B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Fantasties. Baie mooi plekkie en ons as gesin van 7 het dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Daisylaan 930 Leeupoort
Hi Ewoud Dit was 'n plesier om julle as gaste in ons bosveldhuis te hê. Ons sien uit na julle volgende kuier! Mooiloop Pim & Ina

Pieter R
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2020

Heerlik en baie rustig. 'n Salige rustigheid omvou jou met aankoms, bos, natuur en baie wild. Verblyf is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Daisylaan 930 Leeupoort
Middag Petrus Baie dankie vir jou mooi beskrywing van ons bosveld nessie, Daisylaan 930. Dit was vir ons 'n plesier om jou daar te he. Ons sien uit daarna om jou weer in ons bosveld nessie te ontvang. Lekker middag Pim en Ina Bronkhorst

Danie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Dit was 'n heerlike ervaring. Die eienares Ina en haar man was ook baie gasvry en dit is 'n baie lekker kuierplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Daisylaan 930 Leeupoort
Hi Danie, Baie dankie vir jou kompliment Dis vir ons ook 'n voorreg om gaste soos julle in ons huis te he Ons sien uit na jul volgende kuier Vriendelike groete, Pim en Ina

Nicola C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Goeie wegbreek. Die huis was baie groter en beter ingerig as wat ons verwag het. Mooi braai plek en lekker baie koelte. Die Jacuzzi was beslis ‘n plus punt! Sal vir enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Daisylaan 930 Leeupoort
Goeie Middag, Ons is bly dat jul ons huis geniet het. Kom gerus weer ! ons sien uit daarn om jul weer te ontvang. Groete Pim & Ina

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 930 Daisylane, Leeupoort, Thabazimbi, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91883fde4997dbf28e54e669e7434d262fb70aa0b6800c137f92661d604903c02fa733e6e596d8ad37cff948d4e2322e0341?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 20 5 1 5 930 Daisylane Leeupoort 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.92352 27.64198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang