Dalau on Main
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 432b Main Road, Lemoenkloof, Paarl, 7647, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            Dalau on Main is op die eienaar se erf in die hartjie van die Paarl geleë en bied sentrale en gerieflike verblyf aan gaste. Die fantastiese ligging bied maklike toegang tot nabygeleë wynplase, skole en hospitale. 
Die oopplan-woonstel het 'n gemaklike koningingrootte-bed en 'n moderne en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. 
Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank. Gaste kan op die gemaklike dubbelslaapbank ontspan terwyl hulle TV-kyk. Gratis WiFi is beskikbaar. 
Lemoenkloof is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n bietjie avontuur, want dis naby berge, voetslaanroetes en natuurreservate. Die Paarl bied ook 'n hele rits ander aktiwiteite - gaste kan bekroonde wyne proe of die area se ryk kulturele erfenis verken. Lemoenkloof is dus die ideale bestemming vir 'n wegbreek.
        
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lauren Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 432b Main Road, Lemoenkloof, Paarl, 7647, Wes-Kaap
- Gaste dink Dalau on Main het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 432b Main Road, Lemoenkloof, Paarl, 7647, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang