Successfully reported
+15

Dalebrook Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Main Road, St James, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dalebrook Cottage is 'n moderne selfsorgwoonstel in St. James met die Dalebrook-getypoel net oorkant die pad en Dalebrook Cafe & Deli net langsaan. Die woonstel is smaakvol versier met kleurvolle kunswerke deur plaaslike kunstenaars.

Die woonstel is geskik vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n plek waar gaste hul klere kan ophang met ekstra stoorplek. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser en wasmasjien. Daar is ook 'n toonbank met 2 stoele. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix.

Buite is daar 'n oordekte patio met sitplek, ketelbraaigeriewe en 'n uitsig oor die hoofstraat met die see in die agtergrond.

Dalebrook Cafe maak om 6:30 oop vir gaste wat wil wakker word met 'n koppie koffie en 'n bederf en dan die sonsopkoms by die getypoel wil kyk. Deur die loop van die dag kan gaste Kalkbaai verken met sy eetplekke, kafees, unieke en antiekwinkels terwyl die opwindende atmosfeer 'n spesiale ervaring bied.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 105

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 16 Main Road, St James, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dalebrook Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Main Road, St James, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ad263f79ba9c53cb5d85182582e28a3a9f50cf11bec9dd874db13842177052fe4e84eae40fcf72b0a55ca6bdb3357a58501?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 16 Main Road St James 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.12362111095 18.452565279779
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang