Successfully reported
+13

Dalrene Lodge

  • Kapasiteit: 58 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Vrede Street, Wolmaransstad, 2630, Noordwes
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dalrene Lodge bied gerieflike verblyf in 'n stil deel van Wolmaransstad, 'n dorp in die hartjie van die diamantbedryf.

Die Lodge bestaan uit selfsorg-chalets en 'n groot saal vir funksies en partytjies. Ons het 'n lieflike restaurant vir 'n paar heerlike etes, of gaste kan 'n bestelling plaas en 'n ete in hul chalet geniet. Meeste van die chalets is toegerus met braai-areas of jy kan langs die swembad braai.

Daar is 'n verskeidenheid chalets met lugversorging, almal met en suite-badkamers en volledige selfsorggeriewe. Sommige van die eenhede het toesluitmotorhuise en die res het veilige onderdakparkeerplek beskikbaar.

Ons kan voorsiening maak vir funksies van troues, en verjaarsdagpartytjies tot konferensies in die groot saal, met sitplek vir tot 160 mense.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Nompumelelo S
Saam met lewensmaat
5.0
Heaven on earth. The stay was amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Jenny K
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend. Ons het baie lekker gebly.
Jul 2025
Annemarie N
Saam met lewensmaat
5.0
Was gemaklik. Ja, was baie gemaklik.
Apr 2025
Saritha V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker om die klein dorpies te besoek wat altyd net deurgerij word. Ons het heerlik oornag in julle vriendelike, skoon plekkie.
Mrt 2025
Jaco H
Gesin met klein kinders
4.8
Baie lekker. Dit was baie lekker. 'n Verrassing vir Wolmaransstad. Puik fasiliteite.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 29 Vrede Street, Wolmaransstad, 2630, Noordwes
  • Gaste dink Dalrene Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Vrede Street, Wolmaransstad, 2630, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlZDhjZTFmLWRlMzEtNDU3My05ZGE5LWJhYjM3MzFhZmVhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 86 5 1 5 29 Vrede Street Wolmaransstad 2630 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.194258504531 25.980681180954
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang