Successfully reported
+19

Damara Mopane Lodge

  • Kapasiteit: 120 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Damara Mopane Lodge, Khorixas, Twyfelfontein, Kunene
  • Vanaf R4 340 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Damara Mopane Lodge is in 'n halfsirkel gebou onder Mopane-bome met 'n swembad in die middel. Die lodge is so ontwerp dat elke chalet 'n privaat groente-tuintjie het. Die instansie is 25 km vanaf die dorpie Khorixas is en op pad na die Twyfelfontein UNESCO Wêrelderfenisgebied met unieke rotskuns.

Die hoofgebou en die chalets lyk soos 'n Afrika-dorpie. Die mure is versier met namaaksels van die rotskuns by Twyfelfontein. Die B&B-verblyf bestaan uit 60 chalets wat elk hul eie tuin het met 'n lae muurtjie. Elke chalet het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die lodge spog met 'n restaurant, 'n lieflike veranda wat 'n uitsig oor die tuin bied en in die aande is daar 'n vreugdevuur. Die kroeg het 'n uitsig oor die swembad-area. Die lodge gebruik vars bestanddele vanuit die tuin om aandetes voor te berei wat bestaan uit 'n voorgereg en 'n heerlike buffet. Gaste kan die sonsondergang besigtig vanaf die koppie wat 'n lieflike uitsig oor die Mopane-bosland bied. Dit is die ideale plek om 'n skemerkelkie te geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gondwana
Collection ...

Eiendomme 44

Resensies 157

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Damara Mopane Lodge, Khorixas, Twyfelfontein, Kunene
  • Gaste dink Damara Mopane Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 340
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 4 340
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 120 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Damara Mopane Lodge, Khorixas, Twyfelfontein, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA891ea58decdc8810bb26e696ccef886a07dcbc34626f02a5243ed566bd09c9903c4fac6bdcb3431b471dac7ea6450a6c7906?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 340 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Damara Mopane Lodge Khorixas Kunene 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -20.301751906487 15.174844457672
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang