Successfully reported
+54

Damas

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kildana Farm, Brandwacht Road off the N1, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Damas is geleë tussen die prentjiemooi Brandwacht-vallei wingerde aan die voet van die manjifieke Brandwacht-berge. In die middel van die Breederivier-wynlande kan gaste die skoonheid van die grootste wyndistrikte in Suid-Afrika ontdek. Damas is net 5-minute se ry vanaf Worcester en net meer as 'n uur se rit van Kaapstad.

Damas word beskou as een van die beste plekke in die streek, of dit nou vir 'n troue, konferensie of gastehuis is.

Damas-gastehuis bied stylvolle 3-ster-verblyf met 10 en suite-eenhede en 1 gesinseenheid in 'n veilige omgewing. Alle eenhede het berguitsigte vanaf stoepe wat na die tuin lei. Daar is veilige parkeerplek naby aan die eenhede. Gaste kan 'n à la carte-ontbyt in die eetkamer op die perseel nuttig.

Elke gaste-eenheid is privaat en individueel versier en toegerus met DStv, koffie- en teemaakgeriewe, verwarmer, dakwaaier en lugversorging. Alle kamers het WiFi.

Die kalm omgewing en persoonlike aandag van die eienaars maak elke besoek aan Damas 'n wonderlike ondervinding.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Florida S
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het bietjie laat opgedaag, maar was hartlik ontvang. Plek is baie netjies. My man, ek en beste vriendin het 'n heerlike verblyf gehad. Wens ons ko...
Sien meer
Jul 2025
Eugene J
Saam met lewensmaat
5.0
10 uit 10. Die plek was skoon en ek het baie lekker geslaap. Dit het alles wat jy nodig het, en die rustigheid en stilte was goed.
Apr 2025
Shylo S
Besigheidsreis
5.0
I booked for 4 of my staff and they were all very happy. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Jurie M
Saam met vriende
5.0
Skoon, veilig en baie akkommoderend. Ons moes vroeër inklok en wou graag die aand braai. Damas was baie akkommoderend met ons versoek. Verblyf was sko...
Sien meer
Apr 2025
Marius M
Gesin met tieners
5.0
The stay was very pleasant. The stay was very pleasant; the only downside was that we did not know that the restaurant was closed over ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Andries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Kildana Farm, Brandwacht Road off the N1, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Damas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 380
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 380
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kildana Farm, Brandwacht Road off the N1, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd2afdc2d464851a281841e4378b5b91e3943d2157ed94e948c32cf62445827ab6372f5e687e64bf844e3cf95ba089684dd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 Kildana Farm Brandwacht Road off the N1 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.614324111917 19.407731473541
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang