Successfully reported
+20

Damhuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornrivier Farm, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Damhuis is 'n rustieke vakansiehut wat op die rand van die plaasdam in Barrydale geleë is en bied verblyf aan 2 gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.

Hierdie knus oopplan-hut is ingerig met 2 enkelbeddens en beskik oor 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Beddens vir kinders kan op versoek voorsien word.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n tweeplaatstoof, eetgerei en breekware. 'n Etenstafel vir 2 stel gaste in staat om hul maaltye te geniet. Neem asseblief kennis dat daar geen elektrisiteit is nie; in plaas daarvan word sonpanele vir warm water en ligte gebruik. Die Damhuis het 'n houtdek met braaigeriewe wat oor die water hang.

Dit dien as 'n ideale basis om Barrydale en Roete 62 se talle besienswaardighede te verken. Doendinge in die omgewing sluit visvang, wynproe, fietsry, wildkyk, begeleide staptogte en bergfietsry in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Ina F
Saam met lewensmaat
5.0
Mooiste omgewing en pragtige natuur. Baie lekker en lekker gerus, vêr gestap en baie interessante plaas met vriendelike werkers, baie veilig.
Jan 2025
Dawid E
Saam met lewensmaat
5.0
Alsome. Baie lekker ingerig, lekker visvang en staproetes. Baie veilig. Dit was ongelooflik lekker, rustig en mooi.
Des 2024
Henrico P
5.0
Peaceful and worth the travel from Cape Town. I booked a weekend to get some much needed rest and recharge before our busy season start...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Natalia S
Saam met lewensmaat
4.8
Very pleasant and beautiful. Very pleasant stay. Beautiful farm and lovely views. Lots of space for our puppy to run around. Very helpf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Luke C
Saam met lewensmaat
4.6
Tranquility at its finest. Serene and peaceful with an amazing view!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mareli Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 133

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Doornrivier Farm, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Gaste dink Damhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornrivier Farm, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfaafc4474a76165b5069d8fbb5dfc27183a99df5116c5c512cbfa79284b6317bc4de5d5db8dd676e02c133dcd552e2de09c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Doornrivier Farm Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.898218775212 20.763410624793
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang