Successfully reported

Dampies Den

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Janetta L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Uitstekende verblyf - alles wat jy nodig het (en meer), word voorsien. Uitstekende verblyf - heerlik warm geslaap in die mooiste omgewing. Fasiliteit is skoon, netjies en keurig versorg/ingerig - met die heerlikste beskuit en hot chocolate! Vriendelike, behulpsame gasvrou - baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmien
Dampies Den
Baie dankie vir ons mooi resensie, ons waardeer! Hoop ons sien julle gou weer!

Forika M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustige atmosfeer. Ons het die paar dae baie geniet. As jy vir 'n paar dae bly, is die spasie net 'n bietjie te klein in die huisie. Dit is egter baie lekker om buite te sit en te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mei 2025

Perfect for what we needed, comfortable and very clean. Very cozy and neat place. Wonderful for a weekend getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wilmien
Dampies Den
Thanks for your positive review!

Eric M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Geseend, vreedsaam en ontspannend. Fantasties en geseende plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmien
Dampies Den
Baie dankie, Eric. Dit was lekker om julle hier te kon hê. Kom kuier gou weer!

Petro H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

5 sterre! Wat 'n heerlike naweek was dit nie - een aand was hopeloos te min. Die rustigheid en natuur doen 'n mens se siel so goed. Alles was spotless in die huis. Ons sal absoluut niks verander nie. Wilmien - 5 sterre vir jou en jou gasvryheid. Ingeboek as gaste, ons daar uitgestap en gevoel soos familie. Ons sien julle binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmien
Dampies Den
Baie dankie vir jou mooi woorde, Petro! Dit word regtig baie waardeer. Altyd lekker as gaste soos familie word!

Jody J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

The host was friendly and very helpful. Beautiful place, with exceptional views. The host was very friendly and helpful. I will recommend anyone for a peaceful, mountain view escape, even for just a night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Mooi, billik en gemaklik. Ons het baie lekker gebly by Dampies Den. Die huis het alles gehad wat ons nodig gehad het, en die gasheer is 'n baie goeie gasheer. Ons sal definitief Dampies Den aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmien
Dampies Den
Dankie Jacobus, Dampies Den waardeer jou positiewe woorde!

Leanne V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Sal enige tyd weer kom. Dankie, het heerlik gebly. Dankie vir die oulike ekstra goed wat 'n mens mag nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmien
Dampies Den
Dankie vir jou positiewe woorde! Kom kuier gerus weer!

Chris B
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2024

Amazing. Although our stay there was short, it was very well equipped with everything you need. The owner's communication was top-notch and helped me effortlessly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wilmien
Dampies Den
Dankie vir jou positiewe woorde, ons waardeer dit baie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Wilmien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merweshoop Plaas, 4 km from Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa890aecd4d47cd5f13ae23494f4259cdc4e4f27ddc8247a0550af99134de2e4ddbecf7a793274097500d2468bf7fa200eb59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Merweshoop Plaas 4 km from Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.698184617563 19.334336626688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang