Successfully reported
+20

Dampies Den

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merweshoop Plaas, 4 km from Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dampies Den is 'n selfsorgkothuis wat tussen wingerde op Merweshoop Plaas geleë is wat 4 km vanaf Rawsonville is en 'n uitsig oor die pragtige Du Toitskloofberge het.

Dié oopplan-kothuis is gerieflik gemeubileer vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Vir gaste se gerief is daar 'n privaat buitebraai-area met 'n plonspoel om op warm dae af te koel. Gaste het 'n pragtige uitsig oor die berge en wingerde en kan na hartelus in die natuur ontspan.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Janetta L
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf - alles wat jy nodig het (en meer), word voorsien. Uitstekende verblyf - heerlik warm geslaap in die mooiste omgewing. Fasiliteit ...
Sien meer
Jun 2025
Forika M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige atmosfeer. Ons het die paar dae baie geniet. As jy vir 'n paar dae bly, is die spasie net 'n bietjie te klein in die huisie. Dit is egter baie...
Sien meer
Jan 2025
Eric M
Saam met lewensmaat
5.0
Geseend, vreedsaam en ontspannend. Fantasties en geseende plek.
Apr 2024
Petro H
Saam met lewensmaat
5.0
5 sterre! Wat 'n heerlike naweek was dit nie - een aand was hopeloos te min. Die rustigheid en natuur doen 'n mens se siel so goed. Alles was spotless...
Sien meer
Feb 2024
Charlotte S
Besigheidsreis
4.6
Perfect for what we needed, comfortable and very clean. Very cozy and neat place. Wonderful for a weekend getaway.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Wilmien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Merweshoop Plaas, 4 km from Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dampies Den het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merweshoop Plaas, 4 km from Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa890aecd4d47cd5f13ae23494f4259cdc4e4f27ddc8247a0550af99134de2e4ddbecf7a793274097500d2468bf7fa200eb59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Merweshoop Plaas 4 km from Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.698184617563 19.334336626688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang