Damplaats Chalets
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R325, Plaas Damplaats, Griekwastad, 8420, Noord-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Damplaats Chalets is geleë op 'n rustige plaas 34 km vanaf die dorp Griekwastad. Die plaas is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende bosveld-toevlugsoord.
Verblyf word gebied in 'n keuse van 3 eenhede, wat elk 4 gaste kan akkommodeer. Die eenhede is almal gemeubileer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die eenhede maak gebruik van 'n gedeelde kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en kookgerei. Daar is ook 'n gemeenskaplike sitkamer en eetkamer, 'n binnenshuise braai-area en 'n kroeg. Die eenhede het geen elektrisiteit beskikbaar nie en bevat olielampe en warm water. Die gemeenskaplike ruimtes word op sonenergie aangedryf, wat gebruik kan word om selfone te laai.
Gaste is welkom om die plaas te voet of op 'n bergfiets te verken, of voëlkyk- of fotografiegeleenthede op die plaas te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- R325, Plaas Damplaats, Griekwastad, 8420, Noord-Kaap
- Gaste dink Damplaats Chalets het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R325, Plaas Damplaats, Griekwastad, 8420, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang