Successfully reported

Damview Holiday Accommodation

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 94 resensies


Netheid
2.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.0
Diens
2.9
Veiligheid
3.7
Santie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Mooi uitsig. Kamer is baie netjies en skoon. Vriendelik ontvang. Skuifdeur kan glad nie sluit nie. Badkamer se deurknop is af. So as jy hom toe druk, kan jy nie weer uit nie. Ek moes 2 uur die oggend die hek gaan toe maak aangesien iemand hom oopgelos het. WiFi werk net nou en dan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Sannah M
Kort verblyf
4.4
Okt 2025

It was great. It was very good. I was just disappointed because they promised they would clean the pool, but they never did.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danny A
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Good. It was awesome even though there was no TV in the bedroom and no towels in the bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank N
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Worth the stay. I enjoyed my stay a lot, the room is so beautiful and lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Aug 2025

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
2.2
Aug 2025

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Jana P
1 nag Saam met vriende
2.2
Aug 2025

Disappointing. Not enough crockery or cutlery in the unit. Only towels for 2 guests even though the unit is for 4 people. Bathroom door handle broken. It is winter but there are only very thin duvets on the beds with only 1 extra blanket. Bedding was not clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ciska O
1 nag
1.8
Sep 2025

Nie goed nie. Dit was baie raserig gewees. Musiek wat speel en die krag het in die aand afgegaan en half 4 die oggend was daar mense om dit te kom aansit en hulle het verskriklik geraas. Duvet was stukkend, badkamerdeur se knop was stukkend. Swembad was vol blare, trappe oral was blare, mens kan sien dit word nie gereeld skoongehou nie. Uitkykpunt was ook vuil, dit word nie skoon gemaak nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Maryke O
Kort verblyf Gesin met tieners
1.4
Aug 2025

Onaangenaam, plek gee slegte naam vir webtuiste. Wi-Fi het nie gewerk nie. Die stort was nie behoorlik skoongemaak nie, en die elektriese bedrading is gevaarlik. Die badkamerlig gaan soms vanself aan en flikker, en daar is ’n risiko vir elektriese skok weens kragdrade wat uitsteek, veral by die televisie se draad naby die ketel waar daar maklik nattigheid is. Ek moes in koue water stort omdat al die warm water op was (lyk of daar net een geyser vir die hele plek is). Daar was vir ’n paar uur geen water nie, aangesien die reservoir leeg was. Die asdrom is te klein. Die beddegoed is oud met vuil merke, en daar was geen paslaken of lakens op die bed nie — net ’n laken oor die matras en duvet getrek. Daar was nie genoeg komberse nie. Die stoel in die kamer het vuil merke gehad, daar was geen hangkas nie, net laaie. Die toiletpot se deksel pas nie behoorlik nie. Die foto’s op die profiel stem glad nie ooreen met hoe dit werklik lyk nie. Geen waarde vir geld nie. Die kamer kan beslis opgegradeer word.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Angelique D
1 nag Gesin met klein kinders
1.0
Sep 2025

Low budget. Not worth it. Het meer verwag. Baie low budget plek. Die view was die beste.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Riaz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Saint Monica Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd667c9ad04103315df4cb50385a483f9a78300577571eef84045a43935b281ca122a4692291b9e52d8156a603fdb9810ab80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 94 5 1 4 43 Saint Monica Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.729784 27.864219

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang