Damview Holiday Accommodation
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Saint Monica Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Damview Holiday Accommodation bied 'n gemaklike en ontspannende verblyf in Schoemansville, Hartbeespoort. Hierdie bekoorlike eiendom bied gaste gerieflike toegang tot plaaslike besienswaardighede en pragtige uitsigte oor die dam. Dit is ideaal vir paartjies of klein gesinne wat 'n rustige wegbreek soek.
Verblyf word aangebied in 1 selfsorg-dakwoonstel en 4 goed toegeruste kamers met lugversorging. Elke opsie het gemaklike beddens en en suite-badkamers, met linne en badhanddoeke voorsien. Die selfsorg-eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis, terwyl die kamers verhit-en-eet-geriewe het. 'n TV met 'n volledige reeks DStv-kanale is in elke eenheid beskikbaar. Die selfsorg-dakwoonstel en 2 van die kamers bied 'n uitsig oor die dam. Die dakwoonstel en 3 kamers het 'n privaat balkon met sitplek.
Gaste geniet veilige parkering op die perseel en maklike toegang tot die Hartbeespoort-kabelkar, die olifantreservaat en die aapreservaat. Daar is ook wildparke soos die Slang- en Dierepark en die Cheetah-sentrum. Gesinne kan pret hê by Chameleon Village, wat 'n reptielpark en minigolf bied. Die gebied bied ook staproetes, bootritte en oorgenoeg eetgeleenthede.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Riaz Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 94
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 43 Saint Monica Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Gaste dink Damview Holiday Accommodation het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Saint Monica Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang