Dan en Wan
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Ratcliff Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Dan en Wan is 'n knus woonstel in L'Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika. Dit is die ideale plek vir 'n klein gesin of 'n paartjie wat 'n ontspanne kuswegbreek soek.
Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, met slaapplek vir tot 4 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die leefarea 'n enkelbed en 'n driekwartbed insluit. Die badkamer het 'n stort.
Daar is ook 'n ontbythoekie, en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster en mikrogolfoond.
Gaste kan ontspan in die privaat binnehof met braaigeriewe en toegang tot gratis WiFi geniet. Gerieflik geleë minder as 1 km van winkels, kroeë en restaurante, is dit die ideale kuswegbreek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 13 Ratcliff Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Ratcliff Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang