Dana Baai Huis
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Nutans Street, Dana Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Dana Baai Huis bied gehalteverblyf vir 'n groot gesin of groep vriende, stapafstand van die strand af, en naby restaurante en winkels. Dit is in 'n natuurryke area geleë met 'n 180 grade see-uitsig.
Hierdie dubbelverdiepinghuis kan as 'n geheel of slegs 1 van die 2 vlakke bespreek word.
Die huis beskik oor 8 slaapkamers en kan tot 19 gaste op 'n slag akkommodeer. Daar is 4 slaapkamers elk met koninggrootte-beddens en die vyfde kamer het 'n enkelbed. Die sesde en sewende slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed en die agtste slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed. Elke kamer is toegerus met 'n patio.
Die kombuis is toegerus met alles wat gaste benodig vir sorgvrye selfsorgverblyf en sluit 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, veelvuldige yskas-vrieskaste, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe in.
Die ruim leefarea het oorgenoeg, gemaklike sitplek en spog met pragtige see-uitsigte.
Gaste het ook gebruik van braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel tydens hul verblyf.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 19 Nutans Street, Dana Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Dana Baai Huis het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Nutans Street, Dana Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang