Dancing Dolphins
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Boekenhout Street, Vleesbaai, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 551 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Dancing Dolphins is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Vleesbaai. Dit is 'n uitstekende keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek na hierdie kusdorpie.
Die woonstel op die grondvloer het slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is ingerig met oorgenoeg sitplek en 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste kan 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n braai geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die strand en 'n getypoel is ongeveer 390 m weg. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan geniet word in Mosselbaai wat sowat 32 km ver is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annemie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 33 Boekenhout Street, Vleesbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Dancing Dolphins het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Boekenhout Street, Vleesbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang