Successfully reported

Dankbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Benjamin A D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Peaceful. Amazing place, awesome lawn for kids and close to the sea.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Munee T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Fantasties. Sal weer gaan. Ja, dit was lieflik, die weer was nie so warm buite, maar ons kon kuier in die woonstel en my kamer was die sonkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrislynn S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Beautiful and peaceful. That outside lawn is amazing! The place is beautiful, but the hosts should consider changing their fittings and packing away their appliances when not in use. They were a bit rusted (e.g. taps, shower head, kettle spouts). Maybe consider adding WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estie R
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Perfekte ligging slegs 'n klipgooi vanaf die see. Dankbaar is 'n gerieflike en ruim woonstel met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Thifhelimbilu B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Mrt 2025

Our stay was just ok, nothing more or less. The images shown on the advert don't show the current state of the flat. The cleaning could be improved. The rust on the shower head and other metal objects could be cleaned better. It is not appealing. The toilet makes a noise that it is loose when you sit on it. The basin is too high for kids, and there are no alternatives. The no-tile style has to be maintained well, but it is not in good condition; lots of cracks show. The DStv has to be paid for as extra, but there is no WiFi and they don't provide towels. They could just make guests pay for everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Apr 2025

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Marko P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Perfekte wegbreek. Naby die see, met 'n mooi see uitsig. Alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne D
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Perfekte huis vir groot groepe! Ons het 'n fantastiese familie naweek gehad - 10 groot mense en 9 kinders van 6-17 jr oud. Bitter lekker leefarea in hoofhuis met groot kaggel en TV en mooi uitsig oor die see. Ons het die woonstel ook gebruik en die binnedeur van onderste verdieping na hoofhuis het dit laat voel soos een groot huis. Kinders het die tennistafel baie geniet en ook hulle eie spasie in die woonstel se leefarea gehad vir bord speletjies. Oorgenoeg slaapplek vir ons almal ook!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2024

Lekker plekkie naby die see. Ons het lekker gebly tussen Struisbaai en Agulhas.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Truëtte Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 A Ocean View, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgm5i6l2n0vR5oTalOy5oHYtETrKM0RpPDX1OHTUxZGZ0NOX5Ei?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 26 A Ocean View Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.80947 20.05452

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang