Successfully reported

Dankbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Sharon Ann C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

A perfect weekend away in beautiful surroundings and amazing accommodation. We absolutely loved our stay at Dankbaar; it was everything we expected and more, and being blessed with wonderful weather made our stay even more pleasurable. Thank you to our amazing hosts, who made sure that every need was catered for, going beyond to make Dankbaar a place you wish to visit again and again. We will certainly be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Beautiful location, very clean, friendly and hospitable hostess. Will definitely visit again. Excellent, clean and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Lieflik in elke detail! Dankbaar was absoluut 'n bederf en ongelooflike mooi verblyf. Van die ligging tot dekor en fynere detail. Inboek was maklik en vinnig. Daar is sekuriteit met alarm en beams. Ons kom beslis terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rodger D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Dot was hemels! Dit was absoluut lekker! 100% lekkerte! Van die ontvangs tot ons vertrek! Waarde vir jou geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Clean, beautifully decorated, everything you need. Lovely clean and beautifully decorated place to stay. Right on the beach. Very sheltered from the wind, which blew a gale on the Saturday. Would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Ons sal graag elke jaar wil gaan. Dit was silwerskoon en het die perfekte ligging. Ons kleuter het heerlik saam gekuier. Die eienaars het baie moeite gedoen om die huis te beveilig en ons het nooit onveilig gevoel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Lovely accommodation with beautiful views. The apartment is beautifully appointed with luxuriously modern facilities. The beds were all comfortable. I would suggest that there be some kind of indication inside the unit to let one know when the safety beams and alarm are activated or deactivated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Irma V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Dieselfde as bo. Pragtige huis op die see. Goed toegerus en smaakvol gemeubileer. Ons het baie lekker gekuier en sal weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Dit is soos om in Griekeland te wees. Die eenheid is pragtig en dit voel kompleet of mens eerder in Griekeland is. Geen moeite is ontsien met die dekor en gemak in die eenheid self nie. Ons was skepties toe ons sien dit is op die hoofstrand en dat veiligheid 'n probleem is. Ons was nie in piekseisoen daar nie, so geraas van die strand was nie 'n probleem. Ons het geniet om te sien hoe die vissersbote elke dag uitgaan en weer inkom. Vir Gautengers wat nie 'n alarm by die huis het nie, was die hele sekuriteit situasie met alarms nogal sleg. Die eenheid is egter op die eerste verdieping met 'n toesluit ingang op grondvlak. Dit is dus baie meer veilig as van die ander eenhede wat op grondvlak is en ons het veilig gevoel. Ons was onder die indruk ons motor gaan op die hoofstand moet staan, maar dit was nie die geval. Die Kom, waar die eenheid geleë is, het toegangsbeheer vir voertuie en daar is 'n gereserveerde parkeerarea voor die eenheid vir jou voertuig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Willem P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Fantastiese ligging. Elke sent werd! Ons sal graag so aftreehuis wil hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1906

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 4 480
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 480
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 480
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 26 Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA518ca5dd9a6625991b2a6741759fd852c7532252f241da059d826a11a66a334d465d3c80f67bbbd8a484b9c80b6152b9adc0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 480 per nag (plek vir 6) 32 5 1 5 No 26 Die Kom Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808763362919 17.888814657927
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang