Successfully reported

Dankie Pa Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Elize S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitstekend. Absoluut uitstekende gastehuis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik oornag in 'n puik gastehuis wat goeie veiligheid bied. Baie goeie en vriendelike ontvangs gehad. Gasvrou het gehelp om 'n puik plek aan te beveel vir aandete. Die ontbyt volgende oggend was goed en professioneel aangebied. Kamer en akkommodasie was ook puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannari B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Pragtige kamer en wonderlike diens. Wat 'n heerlike ervaring! Ons het so lekker gebly. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.6
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Renier B
1 nag
5.0
Sep 2024

Baie lekker! Baie vriendelike mense en gerieflike blyplek. Alles wat jy nodig het vir 'n oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie rustig na 'n lang dag. Heerlik gebly en vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2024

Ons was daar vir 'n begrafnis so kuier was kort, maar Kimberley self is morsig. Verblyf was baie gerieflik en netjies. Kort net 'n bietjie opgradering in die badkamer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Peter En Sandra
Dankie Pa Gastehuis
Goeiemôre Lorraine. Dankie vir die resensie. Ek is bly dat julle die verblyf gerieflik en netjies gevind het. Dit was goed om julle te ontmoet. Mooi bly en 'n lekker dag verder! Groete Sandra

Bennie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Beveel aan. Baie lekker gebly, netjies skoon en vriendelike diens sal defnitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter En Sandra
Dankie Pa Gastehuis
Hi Bennie Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle weer te sien. Mooi bly Groete Sandra

Lyle P
1 nag
5.0
Jan 2023

Short, sweet and host lovely. Lovely overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter En Sandra
Dankie Pa Gastehuis
Hello Lyle, thank you for the positive review. It was great meeting you. So glad you had a good stay. Hope to see you soon. Kind regards. Sandra

Andre V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2023

Werklik 'n fantastiese gastehuis. Die ontvangs, vriendelike personeel en baie skoon kamers en goeie ontbyt kan nie maklik verbeter word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Peter En Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Harvey Street, Rhodesdene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b4baadf9793e3762d974f4d38e6656cd30c6b1e650fe92971a5fc6f227f66a2930b64019a3c60d863a1c947f2f2f8da6233?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 1 Harvey Street Rhodesdene 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.74617683302 24.743243212967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang