DanLaVie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Magnolia Way, Ridgeworth, Tygervalley, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
DanLaVie bied gemaklike verblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Ridgeworth, Bellville. Gerieflik geleë naby Tygervalley Winkelsentrum, hoofroetes soos die N1, N2 en N7, sowel as hospitale, is die woonstel ideaal vir sakereisigers of paartjies wat Kaapstad verken. Die Durbanville Wynroete is 'n kort rit weg, terwyl die V&A Waterfront 25 km van die eiendom af geleë is.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaat-gasstoof, yskassie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye by die ontbyttoonbank geniet, wat ook as 'n werkruimte kan dien. 'n TV met volledige DStv en gratis WiFi is ingesluit.
Veilige parkering op die perseel word voorsien, en gaste het toegang tot buitesitplek en eetareas. Bykomende kenmerke sluit in sonkragvoorsiening tydens beurtkrag, 'n rookalarm en 24-uur-sekuriteit vir gemoedsrus.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 16 Magnolia Way, Ridgeworth, Tygervalley, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Magnolia Way, Ridgeworth, Tygervalley, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang