One Hyde Park Suites Sandton
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Hurlingham Road, Hyde Park, Sandton, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 290 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
One Hyde Park Suites Sandton is 'n lieflike woonstel in die hartjie van Hyde Park, Sandton, en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie woonstel is 'n ideale opsie vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Die woonstel kan tot 2 volwassenes en 1 baba akkommodeer en bestaan uit 'n slaapkamer wat met 'n koninggrootte-bed en 'n bababed ingerig is. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv, Netflix en Amazon Prime in.
Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Gaste het toegang tot die volgende gemeenskaplike geriewe: 'n swembad, 'n gimnasium en 'n restaurant op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Dante Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Hurlingham Road, Hyde Park, Sandton, 2196, Gauteng
- Gaste dink One Hyde Park Suites Sandton het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Hurlingham Road, Hyde Park, Sandton, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang