Dara @ Schabort Street
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Schabort Street, Trichardt, Secunda, 2300, Mpumalanga
- Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dara @ Schabortstraat, geleë in die hartjie van Trichardt, is 'n luukse gastehuis wat gemaklike akkommodasie bied, ideaal vir gaste wat 'n afgesonderde wegbreek soek.
Die gastehuis beskik oor 7 pragtig ingerigte kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers sluit gemaklike beddens, sagte dekbedovertrekke, kraakvars linne en privaat ingange in. Bykomende geriewe sluit in 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, terwyl gaste ook die gemeenskaplike swembad, sowel as die restaurant en kroeg op die perseel kan geniet. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Highveld Seilklub net 1.3 km weg, en Eende Dam is 5.2 km van die eiendom af. Met jou voertuig veilig geparkeer, wag 'n rustige nagrus in Trichardt op jou.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Heidie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 19
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 50 Schabort Street, Trichardt, Secunda, 2300, Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Schabort Street, Trichardt, Secunda, 2300, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang