Successfully reported

Dara Guest House (Pty) Ltd

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Anelie B
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

We thoroughly enjoyed our stay at Dara's, it truly felt like a home away from home. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duncan R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Ran Secunda Marathon and needed accomodation. Ran Secunda Marathon and needed accommodation. The stay was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennah S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Skoon, rustig en lekker. Vriendelike mense, goed ontvang, skoon, netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Botes G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2022

Gasvry. Dit was baie ontspanne en kon my admin buite op stoep doen en die aandetes was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania K
1 nag Saam met vriende
4.4
Okt 2022

Skoon, netjies, vriendelike mense. Net een aand geslaap, mooi plek, skoon en netjies, eetarea en swembad baie goed ingerig en gerieflik. Kamer was effe klein, maar ons was 'n groter kamer aangebied wat baie gaaf was. Ons het net geslaap, so nie veel gepla nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Danie M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Okt 2022

Gerieflik sal weer gebruik maak van Dara. Baie netjies en bekostigbaar saam vriendelike diens van die eienaars en hulle werkers. Sal bietjie meer gerus voel as die sekuriteit van die perseel bietjie opgeskerp word omdat ons met toerusting op ons voertuie slaap. Geen insident gehad nie maar kan dalk op die manier verhoed word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Susan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Die diens was uitstekend en die ontbyt heerlik. Sal vir seker weer daar gaan bly! Dankie, Heidi en Adri, vir 'n heerlike nagrus. Ons het in Dara kamer 17 gebly, wat 'n ongelooflike ruim kamer is! Heerlike warm atmosfeer in die eetkamer met uitsig op goedversorgde tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidie
Dara Guest House (Pty) Ltd
Dankie Susan. Ons sal julle weer sien as julle kom kuier

Jos C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2020

Baie goeie gasvryheid, fasiliteite en waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidie
Dara Guest House (Pty) Ltd
Baie dankie, ons vertrou ons sien jou gou weer.

Louise D
1 nag
5.0
Jul 2019

Dit was 'n wonderlike ervaring. Die gastehuis was netjies en gerieflik. Die kos was heerlik, veral aandete. Die atmosfeer wat geskep was, was rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jun 2019

Awesome mense. Gasvryheid van dag een, voel deel van 'n familie daar en maak uitslaap 'n plesier. Kos 'n wenner. Doen baie moeite vir ons as kliënte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidie
Dara Guest House (Pty) Ltd
Dankie Veronica.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Heidie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Jansen, Trichardt, Secunda, 2300, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f52aef1c3416831b30a0637b61f6e4a3ccb68cbefb32de1690a41c79085889db6b9b2629a4caa748e75e8e2d71d831f7bc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 25 Jansen Trichardt 2300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.495364 29.229589
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang