Successfully reported
+181

Dara Guest House (Pty) Ltd

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Jansen, Trichardt, Secunda, 2300, Mpumalanga
  • Vanaf R920 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Dara Guest House (Edms) Bpk bied luukse dog bekostigbare oornagverblyf vir vakansiegangers en sakereisigers en is in 'n luukse woonbuurt Trichardt geleë. Ons het 'n toevlugsoord geskep waar jy kan ontspan en tuis voel.

Ons bied 17 gastekamers wat elkeen individueel versier is met 'n dubbelbed, 'n koffiestasie, DStv en WiFi, yskassie en mikrogolfoond. Ons bied elke oggend ontbyt en aandete op versoek. Die pragtige tuin bied 'n rustige omgewing met volop voëllewe en verskeie braai- en sitareas.

Die gastehuis is gerieflik langs N17 geleë, naby Highveld Medi Clinic Hospitaal, Sasol en verskeie van Sasol se myne. Secunda Mall is 8 km vanaf gastehuis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Heidie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 25 Jansen, Trichardt, Secunda, 2300, Mpumalanga
  • Gaste dink Dara Guest House (Pty) Ltd het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Jansen, Trichardt, Secunda, 2300, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f52aef1c3416831b30a0637b61f6e4a3ccb68cbefb32de1690a41c79085889db6b9b2629a4caa748e75e8e2d71d831f7bc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 25 Jansen Trichardt 2300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.495364 29.229589
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang