Successfully reported
+34

Dargle Camping & Caravan Site

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tanglewood, Impendle Road, Daegle, 3265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dargle Camping & Caravan Site is in Dargle, KwaZulu-Natal geleë en bied 'n rustige wegbreek van die stadsgedruis.

Hierdie kampeerplek skuil in die bome se skadu en is vir tente, karavane of motorwoonwaens geskik. Dit is met sonkrag en krane toegerus en gaste het toegang tot 1 ablusieblok met warmwaterstorte, toilette en wasbakke.

'n Boma en braai-areas is beskikbaar en die kampeerplek het drinkbare boorgatwater.

Die kampeerterrein is ideaal vir natuurentoesiaste sowel as gaste wat 'n rustige wegbreek soek.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Tanglewood, Impendle Road, Daegle, 3265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dargle Camping & Caravan Site het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tanglewood, Impendle Road, Daegle, 3265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00d5091fa7877ae91f9c883fadb7025e85b2fc46ba5d0a1e2b2c9822a9e40f24ee8cecab35c31310b2de0e4f8a61a18cec01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 Tanglewood Impendle Road 3265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 10:00-21:00 09:00 -29.502602085789 30.033294980854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang