DashINN
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Senator Senekal Street, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
- Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
DashINN is in Viljoenskroon geleë en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en klein groepe. Die gastehuis is gerieflik langs die Viljoenskroon-gholfbaan geleë en is daarom ideaal vir gaste wat op soek is na buitelugaktiwiteite en rustige verblyf.
Die gastehuis bied verblyf in 5 pragtige kamers met privaat badkamers. Al die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Geriewe in elke kamer sluit 'n ketel, mikrogolf, lugversorging, yskassie, lessenaar, gratis WiFi, TV met Netflix en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Buite is daar 'n stoep met tuinmeubels en veilige parkeerplek. Ander geriewe sluit braaigeriewe, 'n wasgoeddiens en toegang tot 'n gemeenskaplike eet- en sitarea in. Gaste wat buitemuurse aktiwiteite soek, kan die nabygeleë besienswaardighede, winkels en restaurante besoek.
Ligging
- 20 Senator Senekal Street, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Senator Senekal Street, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang