Dasklip
-
Kapasiteit: 9 persone
6 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Uitsig Street, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R3 600 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Dasklip is 'n bekoorlike selfsorghuis in Heroldsbaai wat ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep van 9 mense is.
Daar is 2 kamers, elk met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel die badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, tuimeldroër en 'n wasmasjien. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV.
Die huis het 'n binnebraai en daar is 'n Weber-braai op die stoep. Daar is 'n balkon waar gaste kan ontspan en die uitsig oor Heroldsbaai kan inneem. Hierdie verblyf maak van sonkrag gebruik en het watertenks.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 1
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Madri Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 74
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 11 Uitsig Street, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Dasklip het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 9 persone
6 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Uitsig Street, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang