Successfully reported

Dassie Paleis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.0
Annamari C
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Was regtig heerlik. Dit is rustig en stil. En die natuur is pragtig met die dassies daar. Was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
Dassie Paleis
Goeie môre Annamari. Baie dankie. Dit is net 'n plesier om jou te kon akkommodeer. Groete. Dassie Paleis bestuur.

Sanna-marie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Kotie uitstekende kliente diens. Aubrey is ook baie hulpvaardig. Rustige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sello Josias M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Perfect value for money. Perfect, quite and cool place perfect for relaxing and resting. The kids can't stop talking about it; they say they want to come back on the 31st.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Des R
1 nag
4.6
Sep 2025

Gerieflik en bekostigbaar. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
Dassie Paleis
Goeie môre Des. Baie dankie. Dit was net 'n plesier om jou te kon akkommodeer. Hoop ons sien weer. Groete. Dassie Paleis bestuur.

Adele P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Skoon, netjies en baie vriendelike personeel wat baie behulpsaam was. Baie lekker gebly, was vroeg uit in die oggend en het laat teruggekom, so vir ons was dit net 'n slaapplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Desiree B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2025

Ok. Smells of sewage. Spiders all over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Johanna
Dassie Paleis
Good morning Ma'am We were so delighted to accommodate you and we humbly apologise that your stay was not to your satisfaction. We are currently working with the neighbour to find a suitable solution to eliminate the smell. Hoping to see you again.

Annelize J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie rustig en definitief die moeite werd om weer te gaan. Ons sal vir seker weer teruggaan, ons het dit baie geniet. Dit was so kalm en rustig, 'n lekker plek vir 'n wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
Dassie Paleis
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly u het die verblyf by ons geniet en sien uit daarna om u weer 'n kalm wegbreek te bied.

Johan W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Ek het in die omgewing gewerk en net geslaap. Ja, baie lekker, alles was soos beskryf. Ek wag egter nog vir my deposito om terugbetaal te word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
Dassie Paleis
Goeie dag Johan. Baie dankie vir jou terugvoer. Jou sleutel deposito is elektronies terug betaal. Indien jy dit nie ontvang het nie, kontak ons asb. dringend sodat ons kan bevestig dat die bankbesonderhede nie dalk verkeerd is nie. Hoop ons sien jou weer. Dassie Paleis Groete. Hoop ons sien jou weer

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johanna
Dassie Paleis
Hi Tasmin, ons is bly jy het jou verblyf geniet. Kom kuier gerus weer.

Bertus M
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2024

Rustigheid. Ons het lekker gebly en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johanna
Dassie Paleis
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is bly julle het julle verblyf by ons geniet. Hoop ons sien julle weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Johanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 480
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 480
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 73 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner Van Tonder Street and Spoorweg Street 211, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedf337da0d333fe106a8bf78931fb23819a396348703d945c23cf697b47e0167d195c669df48dc51de4f651d73d10cca08e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag, vir 2 mense 68 5 1 4 Corner Van Tonder Street and Spoorweg Street 211 Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -25.631824429849 27.804825416008
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang