Successfully reported

Daureb Isib Campsite and B&B

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.0
Veiligheid
4.7
Deon G
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Fantasties. Dit was heerlik. Kamers baie mooi. Uitsig op die Brandberge asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie V
1 nag Saam met vriende
4.6
Mei 2025

Netjiese plek. Baie lekker gebly. Goeie geriewe.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2023

Dis uitstekend. Baie lekker gebly in die kothuis met sy oulike buitebadkamer. Eenvoudig, maar goed toegerus met 'n lekker braaiplek. Die heerlike ontbyt was ingesluit in die tarief. Lekker basis om Brandbergarea te verken. Sou graag langer wou oorbly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 672 Corner of 3rd and 4th Avenue, Uis, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffff2f0c69da6bf2ca1ba2df82143e74853a1b3a0d7c42800f80e7ce6a4d5bd9f0035cafd118425eb77c6264124f2aa950bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 672 Corner of 3rd and 4th Avenue Uis Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -21.216171 14.862737
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang