Successfully reported
+13

David Bongers Holiday Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Seemeeu Crescent, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

David Bongers Still Bay Holiday Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis met 4 slaapkamers in die kusdorpie Stilbaai. Die huis is in Stilbaai-Wes geleë, nie ver van die riviermonding, die strand, die hawe en die gholfbaan af nie.

Die huis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers wat elk 'n stort of 'n bad het. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed. Ander geriewe sluit 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n groot yskas-vrieskas, DStv en genoeg eet- en sitareas in.

Die huis het ook 'n braai-area met sit- en eetplek, en gaste het toegang tot parkeerplek vir 3 voertuie.

Aktiwiteite sluit branderplankry, visvang, kanovaar, duik, voetslaan en voëlkyk in.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 10 Seemeeu Crescent, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink David Bongers Holiday Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Seemeeu Crescent, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA617aed602e8e7a0227e3a9241ee8968186c7301b23d5f3b8b355d0b325da6806865ca133dd505552a12b6467c1c0991f6c6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 7 mense 13 5 1 5 10 Seemeeu Crescent Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.380729471345 21.417749421833

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang