Dawn View Guest House
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 22 Golf Road, Peacehaven, Vereeniging, 1939, Gauteng
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
- 
                
                
                    TGCSA-gradering:
Beskrywing
            Dawn View Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf in Vereeniging. Hierdie eiendom is gerieflik geleë naby die Vaalrivier, winkelsentrums en ander geriewe.
Verblyf word in verskeie kameropsies gebied om aan gaste se behoeftes te voldoen. Elke kamer is ingerig met gemaklike beddens en het 'n en suite-badkamer met óf bad- óf stortgeriewe.
Elke kamer het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en ketel. Die kamers beskik ook oor 'n leefarea met gemaklike sitareas en 'n TV. 'n Privaat ingang is ook vir elke kamer beskikbaar.
Gaste geniet toegang tot 'n gemeenskaplike vermaakarea wat 'n kroeg, kombuis, pooltafel en braai-area insluit. Boonop is daar 'n wasgoeddiens, parkeerplek op die perseel, en gratis WiFi is ook beskikbaar.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Dawn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 22 Golf Road, Peacehaven, Vereeniging, 1939, Gauteng
- Gaste dink Dawn View Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 22 Golf Road, Peacehaven, Vereeniging, 1939, Gauteng
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang