Dawn's Place
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 19 Leipoldt Street, Van Ryneveld, Strand, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Dawn's Place is in die kusdorpie Stand geleë. Die eiendom is net 400 m vanaf Strand Pavillion en die hoofswemstrand.
Dié ateljeewoonstel beskik oor 'n solder-slaaparea, 'n kombuisie en 'n sitarea. Die slaaparea het 'n dubbelbed en lugversorging.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, induksieplaat, 'n ketel, 'n broodrooster, breekware en eetgerei. Die sitarea het 'n TV en 'n slaapbank asook 'n klein eetarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar.
Die eiendom is naby Beachweg met 'n verskeidenheid winkelsentrums, restaurante, besienswaardighede en doendinge. Rook in die eenhede is verbode.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Tania Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 91
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 19 Leipoldt Street, Van Ryneveld, Strand, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Dawn's Place het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 19 Leipoldt Street, Van Ryneveld, Strand, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang