Successfully reported
+21

Dawson @ 78

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 78 Dawson Street, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dawson @ 78 is 'n bekoorlike, troeteldiervriendelike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Onrus. Geleë in hierdie rustige kusdorpie naby Hermanus, bied hierdie verblyf die perfekte omgewing vir 'n ontspanne wegbreek.

Dié eiendom bied slaapplek aan tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die oorblywende slaapkamers 'n badkamer deel met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. 'n Yskas-vrieskas, wasmasjien en tuimeldroër is in die opwaskamer beskikbaar. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en sluit ook 'n binnebraai in. Vir vermaak word 'n TV met stroomkanale en toegang tot gratis WiFi voorsien.

Buite kan gaste 'n lieflike onderdakstoep met buitesitplek en 'n ingeboude braai geniet en die opsie om langs die kroeg te sit of 'n boek op die dagbed te geniet. 'n Pooltafel en veerpyltjiebord is ook beskikbaar vir ekstra genot. Veilige parkeerplek word voorsien vir gaste.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Ligging

  • 78 Dawson Street, Onrus, 7201, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 78 Dawson Street, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28e4cfba9236d2447ab3f81ea9e73ac9228e9125b49677aee53b47be3aea229f4dc5ef8c3d4212778b6db05ccbec1bfb191d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6) 78 Dawson Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.40902184396 19.165924646019

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang