Successfully reported
+32

Dawson Manor Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Dawson Road, Selborne, East London, 5241, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dawson Manor Guest House is 'n elegante huis in 'n boomryke straat in die gevestigde en gesogte voorstad Selborne, oorkant Selborne College en naby baie ander skole, sportvelde en plekke van kulturele belang. Die opgeknapte Dawson Manor Guest House is meer as 100 jaar gelede gebou en straal moderne elegansie uit, alhoewel baie van die oorspronklike kenmerke behou is, insluitend 'n pragtige gebrandskilderde venster.

Elke kamer is klassiek ingerig om 'n atmosfeer van weelde te skep, en het 'n stylvolle en suite-badkamer, 'n slim-TV met DStv, 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe en plafonwaaiers.

Ontbyt word elke oggend in die eetarea langs die swembad bedien, waar gaste jogurt, ontbytgraan en 'n warm maaltyd kan geniet. Daar sal ook filterkoffie en 'n verskeidenheid tee beskikbaar wees.

In die middag kan gaste langs die swembad sonbaai, in die sitkamer ontspan, of op die dek kuier rondom 'n pragtige ou Strangler-vyeboom met 'n braai-area.

Indien gaste vir besigheid, plesier of sport reis - Dawson Manor het alles wat gaste benodig en sal hulle hartlik verwelkom.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Dr Hennie R
Besigheidsreis
5.0
Vriendelik, heerlike ontbyt, pragtige kuns teen die mure. Maak asb. die straat voor die gastehuis en die ingang by die gastehuis skoon deur papiere, p...
Sien meer
Jul 2025
Handa V
Saam met lewensmaat
5.0
Puik! "Home from home". Loop die ekstra myl vir gaste!
Jul 2025
Veronique V
Gesin met klein kinders
5.0
Best stay. Best service. Ons het ongelooflik baie lekker gebly. Plek was netjies, skoon en ons het baie tuis gevoel. Personeel is baie professioneel, ...
Sien meer
Jul 2025
Natasja S
Gesin met tieners
5.0
Ongelooflike oulike plek. A fantastic stay! The place was impeccably neat and clean. The staff were exceptionally friendly, the breakfa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Pierre T
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en gerieflik. Warm ontvangs, skoon kamers, doodstil en pragtige ligging!
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 8 Dawson Road, Selborne, East London, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Dawson Manor Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 320
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 320
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Dawson Road, Selborne, East London, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd396efb592d92c9bd1b78dd513bc30eaecb35d539ec482872571dde4c30a49a5c6ca2f2cd9c78a2c90a84ac197a0c56232a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 8 Dawson Road Selborne 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.993543731076 27.89823282209
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang