Successfully reported

Daybreak

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johann H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Aangenaam. Baie sentraal en veilig met netjiese geriewe en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Was 'n wonderlike ervaring om daar te bly en die gasvrou te ontmoet. Dit was 'n wonderlike plek om te bly. Die gasvrou is 'n besondere mens, vriendelik en gasvry. Sal beslis weer daar gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanetta
Daybreak
Baie dankie vir die besonderse terugvoer, wees verseker dat ek dit opreg waardeer. Dit was heerlik om julle hier by Daybreak te akkommodeer. Ek sien daarna uit om julle weer te verwelkom. Jeanette

Tania D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gemaklik en skoon geslaap met absolute gasvryheid en heerlike ontbyt. Wat 'n hartlike ontvangs van Jeanette. Baie dankie vir jou gasvryheid en heerlike ontbyt. Ons het heerlik geslaap en daar was alles wat nodig was om die verblyf onvergeetlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco R
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Sep 2025

Great time in de Aar. Amazing hosts, amazing breakfast, great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanetta
Daybreak
Thank you for your review. I do appreciate your kind words. Kind regards, Jeanette

Suset D
1 nag
5.0
Sep 2024

Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en ons dadelik laat tuis voel. Ons was drie volwassenes en het heerlik gebly. Daar is alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk L
1 nag
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Die beste plek ek het in jare gebly, ek sal altyd daar bly as ek weer De Aar langs ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie E
1 nag
5.0
Jul 2024

Rustige omgewing en skoon goedversorgde kamers. Baie aangename verblyf. Baie netjies en skoon. Etes was ook baie goed versorg en baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanetta
Daybreak
Willie Dankie vir jou positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Sien daarna uit om jou weer by Daybreak te verwelkom as jy weer in die omgewing is. Groete

Stefan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Vreeslik lekker. Ons het vreeslik lekker hier gebly, die plek was baie mooi en netjies. Sal enige iemand voorstel om hier te bly. 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanetta
Daybreak
Stefan Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was heerlik om julle tweetjies te akkommodeer. Vertrou jul vakansie was lekker. Sien uit na 'n volgende besoek.

Lizette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gemaklike en gerieflike verblyf ver van die huis af! Die kamer is goed ingerig en gerieflik. Gebottelde water is voorsien en die kamer word daagliks goed skoongemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Migel U
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Stunning and fabulous. Absolutely stunning. The breakfasts were amazing. The service was very good, and the room was in peak condition. Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanetta
Daybreak
Thank you so much for the review. It was a pleasure hosting you at Daybreak Guesthouse. We look forward to accommodating you again soon! Kind regards

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jeanetta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 930
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 930
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 930
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Vermeulen Street, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd5e4a9175859b3e402377c1a25cc5763d132b9747e0c9914b0533ddef03662866fefff38d31468c10ddf565cadf3aedd27c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 51 Vermeulen Street De Aar 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.647095151741 24.006435053505
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang